I was so impressed with Josephine at Northgate that I traveled 100 km to go and buy perfume from her.
When I phoned Northgate I was pleasantly surprised with her positive attitude and way of answering the phone. I am a quality manager and have high standards, She is tops. Thanks a mil, I will keep up with you guys to check out the specials.” – Charmaine

Graag wil ek net die dame wat in TPG winkel in Kolonnade Montana werk alle krediet gee. Sy is die tipe van verkoopsdame wat mens van lees in opleidingsboeke! Terwyl ek in die winkel was, was sy deurgaans baie vriendelik, professioneel en het sy elke klient net die beste diens gegee. Dit was een van die wonderlikste ervarings wat ek nog ooit in ‘n winkel beleef het. Baie dankie” – Irene Haasbroek.

Morning! A huge thank you to the Sales Ladies at The Perfume Gallery Clearwater Mall!!!! Also, I enjoy buying a ‘dupe’ for my favourite fragrances, even if I have the originals at home. The Jimmy Choo Flash and Prada Candy I bought this weekend are so close to the real thing, I don’t think many people would be able to tell the difference! Because I bought 3 x 50ml perfumes, the Sales lady gave me 2 x samples for free! Thank you for your great service and the excellent quality of your fragrances. I will be shopping at TPG again soon! – Nickhi

Wil net vir julle vertel van die Perfume Gallery in Kolonade!! Wat n amazing ervaring. Daar is alle geure om van te kies tot van jou duurste handelsnaam parfume kry jy daar vir baie goedkoper as in die handel, en jy ruik selfs beter as jou duur “brand”!! Dan hou hulle nog Justine produkte aan wat net n bate is, gebruik dit al 15 jaar en hier op die platteland kry jy dit net deur n agent!! Daar stap jy in en dis op die rakke. Wow niks meer sukkel nie!!!!!Besoek hulle gerus.Hulle dames altyd vriendlik, vinnig en behulpsaam. Julle sal nie spyt wees nie!! – Annelize Smit

I love the different ranges of colors and fragrances which caters for every pocket!!! – Margareth Roux